Alice Drummond

Alice Drummond
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1967–2011
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alice Drummond (21 Mei 1928 – 30 November 2016) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ghostbusters (1984), Awakenings (1990), Ace Ventura: Pet Detective (1994), en To Wong Foo Thanks for Everything, Julie Newmar (1995).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy